Brand         ANNA SE STORIE    WORD 'N AGENT    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    NAWEEKTEATER    KONTAK AGENTE LOGIN
  Ek het nog nie 'n agent nie
Lys die produkte wat jy wil bestel
Stuur bestelling aan agent
 

WITWARM LIEFDESVERHALE VIR VOLWASSENES

Die GRAN VIA-reeks bestaan uit vier boeke. Dit draai rondom die inwoners van 'n woonstel in die hartjie van Kaapstad, met die naam 'Gran Via'. Daar loop 'n storie dat elkeen wat in hierdie woontel woon, ware liefde vind...

BOEK EEN “Die man in my skildery”

Vrystellingsdatum: 14 Feb 2017
Prys: R150

BOEK TWEE “Die man in my droom”

Vrystellingsdatum: 28 Feb 2017
Prys: R150

BOEK DRIE “Die man in my pad”

Vrystellingsdatum: 14 Mrt 2017
Prys: R150

BOEK VIER “Die man in my kantoor”

Vrystellingsdatum: 28 Mrt 2017
Prys: R150
Kyk hier na 'n onderhoud met Anna Emm waarin sy meer vertel oor hierdie nuwe afdeling, genre, en reeks boeke: