Brand     ANNA SE STORIE    KOOS TYDSKRIF    WORD 'N AGENT    WINKELS    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    KOOP HIER    GRATIS    KONTAK AGENTE LOGIN
 
Terug na Voorblad
Naam van produk: Koning Aardig
Formaat: CD (40min)
Stories deur: Anna Emm
Voorgelees deur: Therene Nel
Taal: Afrikaans
Ouderdomsgroep: 3-9 jaar
Prys: R 110.00

Waaroor gaan dit?

Koning Aardig is nie soos ander konings nie. Wanneer hy op 'n dag 'n verwaarloosde ou kasteel by 'n vreemde tante erf, begin hy wonder of dit sy kans is om nou ook nes die ander konings te word...


Stories op die CD:
  1. Koning Aardig kry vier wense
  2. Koning Aardig kry 'n ryding
  3. Koning Aardig kry aandete
  4. Koning Aardig kry 'n besoeker

Laai die volledige katalogus af