Brand         ANNA SE STORIE    WORD 'N AGENT    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    BOEKKLUB    GRATIS    KONTAK AGENTE LOGIN
  Ek het nog nie 'n agent nie
Lys die produkte wat jy wil bestel
Stuur bestelling aan agent
 
Terug na Voorblad
Naam van produk: Aliens op die atletiekveld
Formaat: A5 storieboek (100 bladsye)
Storie deur: Minique Gutschow
Illustrasies deur: Alex van Houwelingen
Taal: Afrikaans
Prys: R130
Ouderdomsgroep: 8 - 12 jaar

Waaroor gaan dit?

Zirk is klaskaptein, en omdat sy juffrou nie vandag by die skool is nie, is hy in charge. Maar hy besef sommer gou dat dit nie 'n gewone skooldag gaan wees nie. Daar is 'n vreemde soort slym aan die klaskamer se deur en op die vloer, en daar hang 'n nare reuk in die lug - 'n reuk wat net Zirk kan ruik. Maar dis nie al nie. Mieke die meisiekind het spoorloos verdwyn. En Zirk begin vermoed dat dit alles iets te doen het met die opstel wat hy vir die Amerikaanse Ruimtegenootskap geksryf het...

Lees ook "Brul!" en "Help! Ek het my pa gekrimp!" Deur skrywer Minique Gutschow


Laai die volledige katalogus af