Terug na Voorblad
http://www.annaemm.co.za/shop/index.php?route=product/product&product_id=229

Waaroor gaan dit?

Ben en Pippa kuier by Oupa Bul en Ouma Ans in die stad. Maar Oupa Bul en Ouma Ans is eintlik geheime agente! Nou reis die kinders saam in die Atlas-helikopter na Spanje, waar hulle vir Donna Esta moet help om 'n gesteelde skildery op te spoor...

Kry ook die vorige boeke in die Atlas-reeks:
Atlas-avonture in die Amasone
Altas-avonture in Mexiko
Atlas-avonture in Mongolie
Atlas-avonture in Egipte

Laai die volledige katalogus af