Brand     ANNA SE STORIE    KOOS TYDSKRIF    WORD 'N AGENT    WINKELS    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    KOOP HIER    GRATIS    KONTAK AGENTE LOGIN
 
Terug na Voorblad
Naam van produk: Sprokies vir klein oortjies
Formaat: Storie-CD (7 stories)
Stories deur: Hettie du Plessis
Voorgelees deur: Lorraine du Toit
Taal: Afrikaans
Prys: R110
Ouderdomsgroep: 2 - 5 jaar

Waaroor gaan dit?

SPROKIES VIR KLEIN OORTJIES bevat sewe geliefde kinderstories in maklike kindertaal, met lewendige byklanke om 2-5 jarige kleuters se luistervaardighede te ontwikkel.

Stories op die CD: Gouelokkies, Die drie varkies, Die gemmerbroodmannetjie, Drie rammetjies rof, Jan in die boontjierank, Die prinses en die ertjie, Die paddaprins
Laai die volledige katalogus af