Brand         ANNA SE STORIE    WORD 'N AGENT    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    BOEKKLUB    GRATIS    KONTAK AGENTE LOGIN
  Ek het nog nie 'n agent nie
Lys die produkte wat jy wil bestel
Stuur bestelling aan agent
 
Terug na Voorblad
Naam van produk: Die verdwyning van Meneer Malan (Alexie Mol, Joernalis)
Formaat: A5 Storieboek (110 bladsye)
Storie deur: Anna Emm
Taal: Afrikaans
Prys: R130
Ouderdomsgroep: 9 - 14 jaar

Waaroor gaan dit?

Alexie is baie trots daarop dat sy gekies is as die redaktrise van die skoolkoerant, want dit is haar droom om eendag 'n beroemde joernalis te word. Wanneer sy werk aan 'n storie oor die nuwe onderwyser, Meneer Malan, verdwyn hy skielik spoorloos! Alexie besluit om rond te snuffel....

Lees ook "'n Spook in die biblioteek" en "Die slang in die gras" van Alexie Mol - joernalis!

Laai die volledige katalogus af