Brand         ANNA SE STORIE    WORD 'N AGENT    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    BOEKKLUB    GRATIS    KONTAK AGENTE LOGIN
  Ek het nog nie 'n agent nie
Lys die produkte wat jy wil bestel
Stuur bestelling aan agent
 
Terug na Voorblad
Naam van produk: Skat in die dennebos
Formaat: Audio boek in 14 hoofstukke
Storie deur: Elani Venter
Voorgelees deur: Lorraine du Toit
Taal: Afrikaans
Prys: R150
Ouderdomsgroep: 8-12 jariges

Waaroor gaan dit?

Winterheuwelhuis staan al meer as honderd jaar lank verlate op die rant van die dorp, toegegroei agter 'n digte tuin. Zep en sy vriende, Lila en Stof, hou daarvan om in die ou huis te gaan rondsnuffel. Wanneer hulle 'n ou skatkaart in die huis ontdek, besluit hulle om te probeer uitvind waarheen dit lei. Die skatkaart vat hulle diep die dennebos in, maar iemand is op hulle spoor...



Laai die volledige katalogus af