Brand     ANNA SE STORIE    KOOS TYDSKRIF    WORD 'N AGENT    WINKELS    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    KOOP HIER    GRATIS    KONTAK AGENTE LOGIN
 
Terug na Voorblad
Reserve
Naam van produk: Atlas-avonture in Mongolie (Boek 3)
Formaat: A5 Storieboek (60 bladsye)
Storie deur: Mariska Ford
Illustrasies deur: E.Lanie
Taal: Afrikaans
Prys: R105
Ouderdomsgroep: 3 - 9 jaar

Waaroor gaan dit?

Ben en Pippa kuier by Oupa Bul en Ouma Ans in die stad. Maar Oupa Bul en Ouma Ans is eintlik geheime agente! Nou reis die kinders saam in die Atlas-helikopter na Mongolie, waar hulle Yak en Yol se oupagrootjie hoog op die berg moet gaan soek ... voordat die groot storm kom!

Kry ook uit die vorige boeke in die Atlas-reeks:

"Atlas-avonture in die Amasone" (boek 1)
"Atlas-avonture in Mexiko (boek 2)

Laai die volledige katalogus af