Brand         ANNA SE STORIE    KOOS TYDSKRIF    WORD 'N AGENT    BIBLIOTEKE    WINKELS    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    GRATIS    KONTAK AGENTE LOGIN
  Ek het nog nie 'n agent nie
Lys die produkte wat jy wil bestel
Stuur bestelling aan agent
 
Terug na Voorblad
Reserve
Naam van produk: Eddie die sjef (Boek 1)
Formaat: A5 Storieboek (60 bladsye)
Storie deur: Liezl Potgieter
Illustrasies deur: E.Lanie
Taal: Afrikaans
Prys: R105
Ouderdomsgroep: 3 - 9 jaar

Waaroor gaan dit?

Wanneer Eddie saam met sy mamma en pappa by die nuwe restaurant gaan eet, ontmoet hy die vreemde sjef, Rosalina. Maar daar is 'n probleem. Iemand is besig om Rosaline se gewilde sjokolade-poeding te saboteer. Nou moet Eddie haar help...

Kry ook uit die ander boeke in die Eddie-reeks wat binnekort gaan verskyn!


Laai die volledige katalogus af