Brand     ANNA SE STORIE    KOOS TYDSKRIF    WORD 'N AGENT    WINKELS    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    KOOP HIER    GRATIS    KONTAK AGENTE LOGIN
 
Terug na Voorblad
Name of product: The case of the dragon's breath (Max Pepper #4)
Format: A5 reader (100 pages)
Story by: Linza de Jager
Illustrations by: Chris Venter
Language: English
Price: R130
Age group: 8 - 12 years

Waaroor gaan dit?

Omdat die ander kinders dink Zac en Timo is albei 'weird', span die twee gou kragte saam en word sommer beste vriende. Sáám werk hulle nou aan 'n geheime Wetenskap-projek oor die eienaardige vleisvreter-plante in Zac se ma se kwekery, 'n projek waarmee hulle hopelik die prys sal wen. Maar dinge ruk hand uit toe die klasboelie, JD, die plant probeer steel. En dan is daar nog Zac se oupa se kompetisie-paddas en die vreemde Kendra-plant waaroor sy ma besig is om navorsing te doen... Gou begin Zac en Timo wonder of die projek so 'n goeie idee was. Dinge mag dalk gevaarlik raak!



Laai die volledige katalogus af