Terug na Voorblad
http://www.annaemm.co.za/shop/index.php?route=product/product&product_id=158

Waaroor gaan dit?

Zeon is maar lugtig vir die nuwe bure, die Smitte, wat op 'n dag net in die huis langsaan verskyn het... Hulle is weird... Maar toe Zeon per ongeluk sy bal oor hulle muur skop en dit moet gaan soek, vind hy uit dat daar fout is met die Smitte. Hulle verkeer in lewensgevaar en het sy hulp dringend nodig! En so begin 'n baie vreemde, gevaarlike avontuur...


Laai die volledige katalogus af