Brand     ANNA SE STORIE    KOOS TYDSKRIF    WORD 'N AGENT    WINKELS    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    KOOP HIER    GRATIS    KONTAK AGENTE LOGIN
 
Terug na Voorblad
http://www.annaemm.co.za/shop/index.php?route=product/product&product_id=187

Waaroor gaan dit?

Wanneer die berugte kunsdief, Amou Fournier, uit die tronk ontsnap, vermoed ISASS dat hy op pad is na Vuurkloof, die dorpie in die Karoo waar die internasionale Louvre-kunsuitstalling binnekort gaan open. Een van ISASS se jongste agente, Nini Fortem, word op haar eerste solo-missie gestuur en undercover as matriekleerder by Hoërskool Vuurkloof ingeskryf. Nini is vasberade om haarself te bewys, maar dinge verloop nie volgens plan nie. Haar tablet met haar elektroniese dagboek daarop word gesteel en nou is sy skielik vulnerable. ISASS het 'n shadow-agent aangestel om seker te maak sy is veilig, maar met gerugte van 'n mole in die agentskap, is Nini nou nie meer seker wie sy kan vertrou nie...

Kyk uit vir die res van die reeks in 2018!

Laai die volledige katalogus af