Brand     ANNA SE STORIE    KOOS TYDSKRIF    WORD 'N AGENT    WINKELS    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    KOOP HIER    GRATIS    KONTAK AGENTE LOGIN
 
Terug na Voorblad
http://www.annaemm.co.za/shop/index.php?route=product/product&product_id=223

Waaroor gaan dit?

Toe Eddie en sy ma en pa by die nuwe restaurant gaan eet, kom Eddie sommer gou agter dat daar groot fout is. Iemand is besig om sjef Rosalina se heerlike sjokoladepoeding te probeer verongeluk! Wat gaan sy nou maak? Die mense in die restaurant wag vir hulle poeding! Gelukkig het Eddie 'n idee wat haar dalk kan help...


Kyk ook uit vir ander boeke in die Eddie-reeks in 2018!

Laai die volledige katalogus af