Brand     ANNA SE STORIE    KOOS TYDSKRIF    WORD 'N AGENT    WINKELS    ONS SKRYWERS    ARTIKELS    KOOP HIER    GRATIS    KONTAK AGENTE LOGIN
 
Terug na Voorblad
http://www.annaemm.co.za/shop/index.php?route=product/product&product_id=231

Waaroor gaan dit?

Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimtereisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interessante avonture!

Wanneer een van die huise in Kromstraat op 'n dag spoorloos verdwyn, besluit Ansofie om te gaan ondersoek instel...

Versamel die Ansofie Plak-reeks:

Die verdwynende huis
Besoekers uit die ruimte
Die lummel se laarse
Die spinnesourus
Sak vol jokstories

Laai die volledige katalogus af