FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Mientjie Beertjie bak 'n koek

Voorgelees deur Lizelle Alkema | 40 min | 


Die entrepreneur stories oor Mientjie Beertjie, Bertie Bewer en Krissie Kangaroo maak kinders opgewonde en nuuskierig oor entrepreneurskap, en dis ook heerlike lekkerluister dierestories oor watter snaakse dinge alles gebeur (én verkeerd gaan!) wanneer hulle besluit om die ander diere te help...


Stories op die CD:

1. 'n Koek vir Leeu

2. 'n Koek vir Skilpad

3. 'n Koek vir Dassie

4. 'n Koek vir Pelikaan



Write a review

Please login or register to review

Mientjie Beertjie bak 'n koek

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65

Tags: Mientjie Beertjie bak 'n koek, Lizelle Alkema