FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Bertie Bewer bou 'n huis

Voorgelees deur Lizelle Alkema | 40 min | 


Die entrepreneur stories oor Mientjie Beertjie, Bertie Bewer en Krissie Kangaroo maak kinders opgewonde en nuuskierig oor entrepreneurskap, en dis ook heerlike lekkerluister dierestories oor watter snaakse dinge alles gebeur (én verkeerd gaan!) wanneer hulle besluit om die ander diere te help...


Stories op die CD:

1. 'n Huis vir Kameelperd

2. 'n Huis vir Padda

3. 'n Huis vir Reier

4. 'n Huis vir Arend



Write a review

Please login or register to review

Bertie Bewer bou 'n huis

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65

Tags: Bertie Bewer bou 'n huis, Lizelle Alkema