FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Help! Ek het my pa gekrimp!

Geskryf deur Minique Gütschow | Illustrasies deur Alex van Houwelingen | 


Dix is mal daaroor om rookbomme te maak. Maar toe hy sy nuwe mengsel in die tuin wil toets, loop dinge skeef. Dix se pa beland per ongeluk in die rookwolk, en die chemiese reaksie krimp hom piepklein! Nou moet Dix en sy pa, met die hulp van die miere in die tuin, 'n plan maak om die proses óm te keer. Vóór dit te laat is. Voordat Meneer Strabofsky, die buurman, begin om al die tuine in die straat met die jaarlikse dosis miergif te kom spuit...



ISBN: 9781928517344

Write a review

Please login or register to review

Help! Ek het my pa gekrimp!

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Help! Ek het my pa gekrimp!, Minique Gütschow, Alex van Houwelingen