FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Storiehoed Volume 1

Voorgelees deur Lorraine du Toit | 40 min | 


Storiehoed bevat 'n lekker versameling luisterstories deur skrywers wat Anna Emm se mentorskap-kursus voltooi het! Die stories is die heel bestes uit die kursus, deur Anna self gekies en geredigeer. 


Stories op die CD:

1. Tandmuis se verdwyning (Marie Jordaan)

2. Igor en die tor (Corli Lewis)

3. Die pokkelpensie (Carla de Villiers)

4. 'n Vreemde visstok (Elaine Broekman)



Write a review

Please login or register to review

Storiehoed Volume 1

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65

Tags: Storiehoed Volume 1, Lorraine du Toit