FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • 'n Likkejander hik ECONOMY CD (in PVC sleeve - sonder case)

Voorgelees deur Christi Panagio | 40 min | 


Het jy geweet dat Likkejanders graag droom, en dat Bottelpensies die beste troeteldiere maak? Of dat dit 'n baie groot eer is as 'n Wallewagie vir jou in jou huis wil kom kuier? Of dat 'n Janmuskieter eens op 'n tyd 'n fluit-kompetisie gewen het? Nie? Wel, dan moet jy beslis nie hierdie stories misloop nie.

Ongelooflik kreatiewe, kleurvolle, "skoon" kindervermaak ... soos net Anna Emm kan.


Stories op die CD:

1. 'n Likkejander hik

2. 'n Bottelpensie snork

3. 'n Wallewagie grom

4. 'n Janmuskieter fluit



Write a review

Please login or register to review

'n Likkejander hik ECONOMY CD (in PVC sleeve - sonder case)

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: ECONOMY CD
  • Availability: In Stock
  • R65.00

  • Ex Tax: R56.52

Tags: 'n Likkejander hik ECONOMY CD