FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Liewe Jy Selfbeeldgids
Ons LIEWE JY Selfbeeldgids
is 'n handleiding wat ouers of onderwysers saam met hulle kinders kan deur werk!
25 Dagstukkies wat kyk na talente, hoekom mense verskil, weerbaarheid teen boelies en jou drome vir die toekoms.


LIEWE JY
vir 5-9 jariges is 'n praktiese selfbeeldgids met 25 dagstukkie-aktiwiteite om 'n gesonde selfbeeld by jou kind vas te lê!
Met Anna Emm se unieke aanslag vertel sy vir jou kind aan die hand van Bybelverwysings en praktiese oefeninge hoe spesiaal hy is en hoe lief God hom het - maak nie saak wie hy is of waar hy woon nie.

25 DAGSTUKKIE-AKTIWITEITE + CD MET PERSOONLIKE BOODSKAPPIE VAN ANNA EMM AAN JOU KIND!

Write a review

Please login or register to review

Liewe Jy Selfbeeldgids

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Selfbeeldgids
  • Availability: In Stock
  • R150.00

  • Ex Tax: R130.43

Tags: Liewe Jy Selfbeeldgids