FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • MP3 - Skat in die Dennebos (Vakansiestories)

(Not recommended for iPhone devices)



Laai al 14 hoofstukke van die Vakansiestories-vervolgverhaal SKAT IN DIE DENNEBOS af.


Geskryf deur Elani Venter


Winterheuwel-huis staan al meer as honderd jaar lank verlate op die rant van die dorp, toegegroei agter 'n digte tuin. Zep en sy vriende, Lila en Stof, hou daarvan om in die ou huis te gaan rondsnuffel. Wanneer hulle 'n ou skatkaart in die huis ontdek, besluit hulle om te probeer uitvind waarheen dit lei. Die skatkaart vat hulle diep die dennebos in, maar iemand is op hulle spoor...






Write a review

Please login or register to review

MP3 - Skat in die Dennebos (Vakansiestories)

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: MP3 Vervolgverhaal (5-12 jariges)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65