FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Jong Skrywers aktiwiteite vir 7-12 jariges

Is jou kind lief vir stories skryf?


Anna Emm kry vreeslik baie navrae van ouers wat vra hoe hulle jong kinders wat 'n belangstelling in skryf het, kan ondersteun. Aangesien Anna self op die ouderdom van vier reeds haar eerste storie geskryf het, en jare lank gestoei het met ander mense se (dikwels ontmoedigende) opinies, het sy besluit om 'n pakket met inspirasie-aktiwiteite vir jong skrywertjies saam te stel. Die pakket bevat 25x kreatiewe storie-idees met praktiese 'tips' vir 7-12 jariges. Ingesluit is 'n CD met 'n spesiale boodskappie van Anna aan jou kind! BESKIKBAAR 17 APRIL. (Vertraging - vrystelling geskuif na 24 April)


Write a review

Please login or register to review

Jong Skrywers aktiwiteite vir 7-12 jariges

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Aktiwiteite
  • Availability: In Stock
  • R150.00

  • Ex Tax: R130.43