FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • FINAL CLEARANCE: Skat in die Dennebos
Laaste kans om hierdie CD te koop! Hierdie storie is op CD beskikbaar tot 19 Augustus, daarna sal dit slegs as MP3 beskikbaar wees op die Anna Emm Pod.


Storie deur Elani Venter | Voorgelees deur Lorraine du Toit | 80 min | Dubbele CD | 


Winterheuwel-huis staan al meer as honderd jaar lank verlate op die rant van die dorp, toegegroei agter 'n digte tuin. Zep en sy vriende, Lila en Stof, hou daarvan om in die ou huis te gaan rondsnuffel. Wanneer hulle 'n ou skatkaart in die huis ontdek, besluit hulle om te probeer uitvind waarheen dit lei. Die skatkaart vat hulle diep die dennebos in, maar iemand is op hulle spoor...




Write a review

Please login or register to review

FINAL CLEARANCE: Skat in die Dennebos

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Vakansiestorie (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R150.00
  • R100.00

  • Ex Tax: R86.96

Tags: Skat in die Dennebos (Hoofstuk 1-14), Elani Venter, Lorraine du Toit