FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Sprokies vir klein oortjies!

Voorgelees deur Lorraine du Toit | 40 min | 


Van die heel bekendste, gunsteling sprokies is nou beskikbaar op hierdie lekkerluister CD vir ons heel kleinste maatjies.


Stories op die CD:

1. Gouelokkies

2. Die drie varkies

3. Drie rammeltjies rof

4. Die gemmerbroodmannetjie

5. Die paddaprins

6. Die prinses en die ertjie

7. Jan in die boontjierank



Write a review

Please login or register to review

Sprokies vir klein oortjies!

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Discontinued
  • Availability: Out Of Stock
  • R0.00

  • Ex Tax: R0.00

Tags: Sprokies vir klein oortjies!, Lorraine du Toit