FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • My Bybel-Bersie Omnibus

Voorgelees deur Therené Nel | 50 min | Dubbele CD | 


16 luisterstories uit die Ou en Nuwe Testament - kort, maklik verstaanbare Bybelstories vir ons heel kleinste maatjies. Luister hoe tannie Therené Nel vir die kinders verduidelik dat ons Bybel soos 'n kombersie is, wat ons lekker warm kan hou. 


CD 1:

1. God maak alles

2. Noag se ark

3. Moses in die mandjie

4. 'n Pad deur die see

5. Hanna vra vir 'n kindjie

6. Dawid en Goliat

7. Daniël in die leeukuil

8. Jona


CD 2:

1. Die geboorte van Jesus

2. Jesus se doop

3. Water word wyn

4. Vyf broodjies en twee vissies

5. Jesus loop op die water

6. Lasarus

7. Saggeus

8. Jesus se dood en opstanding


Write a review

Please login or register to review

My Bybel-Bersie Omnibus

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: My Bybel-Bersie Omnibus
  • Availability: In Stock
  • R150.00

  • Ex Tax: R130.43

Tags: My Bybel-Bersie Omnibus, Therené Nel