FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Haai sies, jy jok!

Hierdie produk is ook digitaal beskikbaar om af te laai by www.AnnaEmmPod.co.za


Voorgelees deur Anrich Herbst | 40 min | 


Het jy geweet dat haaie nooit die waarheid praat nie? As jy in die see verdwaal, is 'n haai die laaste dier vir wie jy aanwysings moet vra. Maar Hannes en Ansie, die twee mensekinders, het nie geweet nie - hulle het gedink die haai is net vriendelik...


Stories op die CD:

1. Die onderwater besoeker

2. Die onderwater partytjie

3. Die onderwater verrassing

4. Die onderwater gevaar



Write a review

Please login or register to review

Haai sies, jy jok!

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: Out Of Stock
  • R0.00

  • Ex Tax: R0.00

Tags: Haai sies, jy jok!, Anrich Herbst