FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Vier Konings

Voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe | 40 min | 


In die land van Verfenoffel staan 'n ou kasteel op die heuwel. Die kasteel staan al lank leeg, en dit is vol spinnerakke en stof. Die minister en die raadslid hou 'n belangrike vergadering, en besluit dat dit tyd is om te adverteer vir 'n nuwe koning om in die kasteel te kom woon. Maar watter koning sal die regte ene wees...?


Stories op die CD:

1. Koning Derde-lappie

2. Koning Ligte-rapsie

3. Koning Grote-knetter

4. Koning Dankbaar-en-sonskyn



Write a review

Please login or register to review

Vier Konings

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65

Tags: Vier Konings, Anna-Mart van der Merwe