FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Klein Piempiempie en Jan Viool se skool

Hierdie produk is ook digitaal beskikbaar om af te laai by www.AnnaEmmPod.co.za


Voorgelees deur Bertha le Roux | 40 min | 


Dis die eerste dag van skool en klein Piempiempie is skrikkerig. Daar is baie ander goggatjies en dingetjies, en almal is groter as hy. En die sprinkaan-onderwyser, Jan Viool, is 'n vreemde insek...


Stories op die CD:

1. Piempiempie se nuwe skool

2. Piempiempie en die boelie

3. Piempiempie en die uitstappie

4. Piempiempie en die nuwe maatjie



Write a review

Please login or register to review

Klein Piempiempie en Jan Viool se skool

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65

Tags: Piempiempie en Jan Viool se skool, Bertha le Roux