FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Die heel kleinste koninkie

Voorgelees deur Anel Alexander | 40 min | 


Wanneer Koning Skewe-toontjie per ongeluk in die wasmasjien beland ... krimp hy! Nou wil nie een van die ander konings by die Groot Vergadering van Konings glo dat dit regtig HY is nie! Om homself te bewys, stuur hulle hom op 'n vreemde ekspedisie. Want almal weet dat die regte Koning Skewe-toontjie nog altyd baie goed met moeilike reuse, koekverkopings, en duikbote was... Maar dit was toe hy heelwat groter was...


Stories op die CD:

1. Oor konings en vergaderings

2. Oor moeilike reuse

3. Oor koekverkopings

4. Oor stukkende duikbote



Write a review

Please login or register to review

Die heel kleinste koninkie

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65

Tags: Die heel kleinste koninkie, Anel Alexander