FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Spiertier die Mier

Voorgelees deur Gys de Villiers | 40 min | 


Die engeltjie het vir hom 'n fles suikerklontjies gegee omdat hy haar gehelp het. Dit is spesiale suikerklontjies wat nooit opraak nie, en elke keer wanneer hy aan ene suig, word Tier die Mier baie sterk! Dan word hy Spiertier die Mier, en kan hy enigiets doen... 


Stories op die CD:

1. Die suikerklontjies

2. Slang die sleg

3. Aaklig die aasvoël

4. 'n Dief op Grootverdriet 



Write a review

Please login or register to review

Spiertier die Mier

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65

Tags: Spiertier die Mier, Gys de Villiers