FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Die musiekman se kat

Hierdie produk is ook digitaal beskikbaar om af te laai by www.AnnaEmmPod.co.za


Voorgelees deur Chris Chameleon | 40 min | 


Die musiekman woon alleen in die grys kasteel op die rotse. Wel, nie hééltemal alleen nie, want hy woon daar saam met sy wysies en sy note ... en sy kat, Karalie. Wanneer die musiekman besluit om op 'n wêreldreis te gaan, moet Karalie die kasteel oppas. Maar vreemde dinge gebeur...


Stories op die CD:

1. Alleen in die groot kasteel

2. Vier-en-veertig hasies

3. Wie bestuur die lugballon?

4. Die groot storm



Write a review

Please login or register to review

Die musiekman se kat

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: Out Of Stock
  • R0.00

  • Ex Tax: R0.00

Tags: Die musiekman se kat, Chris Chameleon