FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Meneer Karabas se jas

Voorgelees deur Lorraine du Toit | 40 min | 


Almal wens Meneer Karabas wil van sy stink ou jas ontslae raak. Dit lyk regtig nie meer netjies nie. Maar dan gaps iemand op 'n dag die jas van die wasgoeddraad af, en 'n groot avontuur begin...


Stories op die CD:

1. Wie die jas gegaps het 

2. Wie die jas gaan wegsteek het

3. Wie die jas opgepas het

4. Wie die jas teruggebring het



Write a review

Please login or register to review

Meneer Karabas se jas

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R110.00

  • Ex Tax: R95.65

Tags: Meneer Karrabas se jas, Lorraine du Toit