FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Naweekteater

Dubbele CD | 


Hierdie Naweekteater CD's bevat 'n lekker versameling luisterstories deur skrywers wat Anna Emm se mentorskap-kursus voltooi het! Die stories is die heel bestes uit die kursus, deur Anna Emm self gekies en geredigeer. 


CD 1:

1. Die Blikketiers (Deel 1)

2. Die Blikketiers (Deel 2)

    (deur Adele van Zyl)

3. Majoor Mol (Deel 1)

4. Majoor Mol (Deel 2)

    (deur Niki van Wyk)

5. Kaptein Karel Kreef (Deel 1)


CD 2:

1. Kaptein Karel Kreef (Deel 2)

    (deur Braam van der Vyver)

2. Die vergroterglas (Deel 1)

3. Die vergroterglas (Deel 2)

    (deur Liezl Potgieter)

4. Die interwêreld akwarium (Deel 1)

5. Die interwêreld akwarium (Deel 2)

    (deur Martie Janse van Rensburg)



Write a review

Please login or register to review

Naweekteater

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R190.00

  • Ex Tax: R165.22

Tags: Naweekteater