FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • FINAL CLEARANCE: Die Geheime Kamer CD 1 & 2
Laaste kans om hierdie CD te koop! Hierdie storie is op CD beskikbaar tot 19 Augustus, daarna sal dit slegs as MP3 beskikbaar wees op die Anna Emm Pod.


Voorgelees deur Anrich Herbst | 160 min | 2x dubbele CD's | 


Wanneer Tiebault en sy sussie, Retha, die vakansie by hulle Oupa Morris op Buffelsbaai gaan kuier, ontdek hulle 'n geheime kamer in die ou strandhuis. Maar die deur na die kamer is gesluit. Hoekom is Oupa Morris so geheimsinnig as hulle hom vra oor die geheime kamer? En waar is die sleutel? Het Oupa Morris dit regtig verloor, of is daar iets in die geheime kamer wat hy nie wil hê hulle moet sien nie?



Write a review

Please login or register to review

FINAL CLEARANCE: Die Geheime Kamer CD 1 & 2

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Vakansiestorie (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R250.00
  • R150.00

  • Ex Tax: R130.43

Tags: Die Geheime Kamer CD 1 & 2 (Hoofstuk 1-28), Anrich Herbst