FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Om Jakkals te vang (Hoofstuk 1-14)
Storie deur Jeanette Fox | Voorgelees deur Lizelle Alkema

Jakkals en Danie is beste maats. Naweke kuier hulle op Jakkals-hulle se plaas en kamp onder die sterre. Maar een aand word hulle wakker van vreemde geluide buite die tent … en toe hulle die volgende oggend opstaan, het iemand eienaardige kliphopies oral in die veld gepak. Wie sou dit wees? En wat beteken dit? Die seuns besluit om ondersoek in te stel. Maar dan
beland hulle in groot gevaar...


Write a review

Please login or register to review

Om Jakkals te vang (Hoofstuk 1-14)

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Vakansiestorie (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R150.00

  • Ex Tax: R130.43

Tags: Om Jakkals te vang