FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Anderkantland (Hoofstuk 1-14)
Storie deur Anna Emm | Voorgelees deur Lorraine du Toit

Klaus is nie so slim of suksesvol of ryk soos sy ouer broers nie. DIe dorpsmense meen hy sal nooit iets goeds bereik nie... Maar toe Klaus een oggend twaalf silwer muntstukke by 'n vreemde meisie steel, stuur sy hom na Anderkant land. Hier moet hy nou vir sy straf twaalf take verrig voordat hy kan huis toe gaan. En dit is hiér waar sy storie begin... Maar soos dit nou maar met stories werk, verander hulle die een oor wie hulle gaan. En so sou Klaus se storie hom ook verander.

Write a review

Please login or register to review

Anderkantland (Hoofstuk 1-14)

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Vakansiestorie (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R150.00

  • Ex Tax: R130.43

Tags: Anderkantland