FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • FINAL CLEARANCE: Die Tydpolisie CD
Laaste kans om hierdie CD te koop! Hierdie storie is op CD beskikbaar tot 19 Augustus, daarna sal dit slegs as MP3 beskikbaar wees op die Anna Emm Pod.


Hoe is dit moontlik dat die karnaval se nuwe Mystery Monster Ride net so kon verdwyn, met al sy passasiers daarmee saam? En hoe is dit moontlik dat niemand dit gesien gebeur het nie, behalwe hy wat Kail is? Maar dis nie al nie. Dis veel erger. Niemand kan onthou dat daar eens 'n tuimeltrein wás nie, en niemand onthou enige van die mense wat daarop gery het nie! Hulle het selfs uit die foto's op Kail se foon verdwyn! En nou is hy die enigste een wat hulle weer kan terug kry...

Write a review

Please login or register to review

FINAL CLEARANCE: Die Tydpolisie CD

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Die Tydpolisie
  • Availability: In Stock
  • R150.00
  • R100.00

  • Ex Tax: R86.96

Tags: Die Tydpolisie