FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Afrikaanse Kinderstories Omnibus 1

Voorgelees deur 'n verskeidenheid stemkunstenaars | 120 min | Dubbele CD | 


Ons het van die gewildste stories uit ons Afrikaanse Kinderstories reeks uitgesoek en op twee lekker-lang-luister omnibusse saamgestel. Hierdie produkte is voorwaar 'n versamelstuk, met heelwat oorspronklike Anna Emm-stories, asook 'n paar minder bekende "classics".


Stories op CD 1:

1. Die reusagtige raap

2. Freddie die klipvissie

3. 'n Koue dag

4. Vyf dapper krappies

5. Die muisprinses

6. Moenie die koffie mors nie


Stories op CD 2:

1. Drie wense

2. Die kaartehuis

3. Trompie die olifantjie

4. Die bruin bokkie

5. Die geel kar

6. Die lelike eendjie



Write a review

Please login or register to review

Afrikaanse Kinderstories Omnibus 1

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Omnibus CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R190.00

  • Ex Tax: R165.22

Tags: Afrikaanse Kinderstories Omnibus 1