FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Afrikaanse Kinderstories Omnibus 2

Voorgelees deur 'n verskeidenheid stemkunstenaars | 120 min | Dubbele CD | 


Ons het van die gewildste stories uit ons Afrikaanse Kinderstories reeks uitgesoek en op twee lekker-lang-luister omnibusse saamgestel. Hierdie produkte is voorwaar 'n versamelstuk, met heelwat oorspronklike Anna Emm-stories, asook 'n paar minder bekende "classics".


Stories op CD 1:

1. Die vyftiende seuntjie

2. Ignatius Mier

3. Lizzie Likkewaan

4. Agter die spieëlkas

5. Die rooi hennetjie

6. Klipsop


Stories op CD 2:

1. Die stout apies

2. Kikkie verkleurmannetjie 

3. Ou Beervel

4. Klein Piet

5. Wipneus die wysneus

6. Salomie Spinnekop se teepartytjie



Write a review

Please login or register to review

Afrikaanse Kinderstories Omnibus 2

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Omnibus CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R190.00

  • Ex Tax: R165.22

Tags: Afrikaanse Kinderstories Omnibus 2