FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Storieklub #3

Die grootste versameling kinderstories - nóú nuut op CD!


In 2012 het Anna Emm 96 oorspronklike kinderstories geskryf, opgeneem en op CD vrygestel vir die kinders wat deel was van haar destydse gewilde 'STORIEKLUB'. Hierdie stories handel oor 4 klein prinsies en prinsessies, elk met sy eie geaardheid en talente, se avonture in en om 'die groot grys kasteel op die rand van die donker bos'! Met hierdie kreatiewe en humoristiese stories het Anna Emm vir haarself bekendheid verwerf en naam gemaak as voorste skrywer van kinderstories in Suid-Afrika. Hierdie 96 stories word nou nuut uitgegee op 8x dubbele-CD omnibusse (12 stories elk). Jy kan die omnibusse individueel aankoop of die hele reeks bestel.


STORIEKLUB #3

1. Prinses Pippie en Stout Floorsie

2.. Prinses Pippie en die verkeerde storie

3. Prins Pieter en die sandkasteel

4. Prins Pieter en die wolkewêreld

5. Prinses Babsie en die skaam prins

6. Prinses Babsie en die towerfluit

7. Prins Frikkie en die stout nefies

8. Prins Frikkie en die diewe

9. Prinses Jana en die tamatiebredie

10. Prinses Jana en die bittere dag

11. Prins Dirkie en die lang leer

12. Prins Dirkie en die rekenaarspeletjie



Write a review

Please login or register to review

Storieklub #3

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R190.00

  • Ex Tax: R165.22

Tags: Storieklub #3, Omnibusse