FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Storieklub #4

Die grootste versameling kinderstories - nóú nuut op CD! 


In 2012 het Anna Emm 96 oorspronklike kinderstories geskryf, opgeneem en op CD vrygestel vir die kinders wat deel was van haar destydse gewilde 'STORIEKLUB'. Hierdie stories handel oor 4 klein prinsies en prinsessies, elk met sy eie geaardheid en talente, se avonture in en om 'die groot grys kasteel op die rand van die donker bos'! Met hierdie kreatiewe en humoristiese stories het Anna Emm vir haarself bekendheid verwerf en naam gemaak as voorste skrywer van kinderstories in Suid-Afrika. Hierdie 96 stories word nou nuut uitgegee op 8x dubbele-CD omnibusse (12 stories elk). Jy kan die omnibusse individueel aankoop of die hele reeks bestel.


STORIEKLUB #4

1. Prinses Mientjie en die groot storm

2. Prinses Mientjie en die tikmasjien

3. Prins Thomas se groot vraag

4. Prins Thomas en die vreemde note

5. Prinses Pippie en die drie wense

6. Prinses Pippie die regte prinses

7. Prins Pieter en die boomhuis

8. Prins Pieter en die niggies

9. Prinses Babsie en die vlieër

10. Prinses Babsie en die mol

11. Prins Frikkie en die gesteelde boeke

12. Prins Thomas vang vis



Write a review

Please login or register to review

Storieklub #4

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R190.00

  • Ex Tax: R165.22

Tags: Storieklub #4, Omnibusse