FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Storieklub #5

Die grootste versameling kinderstories - nóú nuut op CD! 


In 2012 het Anna Emm 96 oorspronklike kinderstories geskryf, opgeneem en op CD vrygestel vir die kinders wat deel was van haar destydse gewilde 'STORIEKLUB'. Hierdie stories handel oor 4 klein prinsies en prinsessies, elk met sy eie geaardheid en talente, se avonture in en om 'die groot grys kasteel op die rand van die donker bos'! Met hierdie kreatiewe en humoristiese stories het Anna Emm vir haarself bekendheid verwerf en naam gemaak as voorste skrywer van kinderstories in Suid-Afrika. Hierdie 96 stories word nou nuut uitgegee op 8x dubbele-CD omnibusse (12 stories elk). Jy kan die omnibusse individueel aankoop of die hele reeks bestel.


STORIEKLUB #5

1. Prinses Jana en die dolfyn

2. Prinses Jana en die yswêreld

3. Prins Dirkie en die stukkende groen

4. Prins Dirkie en die wipplank

5. Prinses Mientjie en die mallemeule

6. Prinses Mientjie en die muise

7.. Prins Thomas en die groot geskenk

8. Prins Thomas en die hondjie

9. Prinses Pippie en die vreemde stewels

10. Prinses Pippie speel wegkruipertjie

11. Prins Pieter en kry besoekers

12. Prins Pieter en Hansie Slim



Write a review

Please login or register to review

Storieklub #5

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R190.00

  • Ex Tax: R165.22

Tags: Storieklub #5, Omnibusse