FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Storieklub #7

Die grootste versameling kinderstories - nóú nuut op CD! 


In 2012 het Anna Emm 96 oorspronklike kinderstories geskryf, opgeneem en op CD vrygestel vir die kinders wat deel was van haar destydse gewilde 'STORIEKLUB'. Hierdie stories handel oor 4 klein prinsies en prinsessies, elk met sy eie geaardheid en talente, se avonture in en om 'die groot grys kasteel op die rand van die donker bos'! Met hierdie kreatiewe en humoristiese stories het Anna Emm vir haarself bekendheid verwerf en naam gemaak as voorste skrywer van kinderstories in Suid-Afrika. Hierdie 96 stories word nou nuut uitgegee op 8x dubbele-CD omnibusse (12 stories elk). Jy kan die omnibusse individueel aankoop of die hele reeks bestel.


STORIEKLUB #7

1. Prinses Pippie help die koning

2. Prinses Pippie en die muise se skool

3. Prins Pieter in Likkedikland

4. Prins Pieter en die slim babatjie

5. Prinses Babsie en die geheime kamer

6. Prinses Babsie en die hekelwerk

7. Prins Frikkie en die moeilike meneertjie

8. Prins Frikkie gaan maan toe

9. Prinses Jana en die bootjie

10. Prinses Jana verjaar

11. Prins Dirkie en die sywurms

12. Prins Dirkie en die avontuur-meisie



Write a review

Please login or register to review

Storieklub #7

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: CD (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R190.00

  • Ex Tax: R165.22

Tags: Storieklub #7, Omnibusse