FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Kaptein Ressiv

Geskryf deur Elani Venter | Illustrasies deur Alex van Houwelingen | 


...die enigste seerower op die Vaaldam.

Wanneer Liam saam met sy ouers langs die Vaaldam vakansie hou, ontmoet hy die eienaardige Kaptein Ressiv, 'n wannabe-seerower wat met sy skuit op die dam rondvaar. Niemand steur hulle aan Kaptein Ressiv se stories nie. Almal vermoed hy het nie al sy varkies bymekaar nie... Maar dan beland Liam op 'n dag saam met die kaptein in 'n vreemde maalkolk in die middel van die Vaaldam, en toe hulle anderkant uitkom, wag daar seerowers – régte seerowers! En die spulletjie is glad nie vriendelik nie...



ISBN: 9781928517492

Write a review

Please login or register to review

Kaptein Ressiv

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Kaptein Ressiv, Elani Venter, Alex van Houwelingen