FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Monster-Goggas

Geskryf deur Koos Kombuis | Illustrasies deur Alex van Houwelingen | 


Daar is iets fout op Gelukspruit. Wanneer 'n spinnekop een van die seuns in die Graad 7-klas byt, swel hy tot 'n reusagtige grootte! En dan is daar die monsteragtige sprinkane wat die skoolbus aanval, miere so groot soos katte wat die strate invaar, en die vreemde ding wat 'n gat deur die laboratorium se draadheining gevreet het... Toe al die grootmense deur die monster-goggas gyselaar gehou word, moet Gappie en Nadia al hulle moed bymekaarskraap om uit te vind wat aangaan. Voor dit te laat is!



Write a review

Please login or register to review

Monster-Goggas

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Monster-Goggas
  • Availability: In Stock
  • R130.00

  • Ex Tax: R113.04

Tags: Monster-Goggas, Koos Kombuis, Alex van Houwelingen