FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Blou slym

Geskryf deur Anna Emm | Illustrasies deur E. Lanie | 


Wanneer Zaskia by die verlate ruimte-vulstasie in iets glibberigs trap, dink sy nie te veel daarvan nie. Maar toe sy daardie aand die stuk blou slym van haar skoen se sool aftrek, begin vreemde dinge gebeur...

Eers is dit haar skoot-robotjie, Biep, se eienaardige optrede. Dan breek iemand by hulle huis in en dop alles om op soek na iets. Maar wat? Hoe meer Zaskia oor die blou slym uitvind, hoe meer kry sy die nare gevoel dat sy en Biep, én haar ouers en haar eksentrieke ouma Lanie, in groot gevaar is!



Write a review

Please login or register to review

Blou slym

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Blou slym
  • Availability: In Stock
  • R130.00

  • Ex Tax: R113.04

Tags: Blou slym, Anna Emm, Elanie Bieldt