FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Wat is fout met die Smitte?

Geskryf deur Niki van Wyk | Illustrasies deur Alex van Houwelingen | 


Zeon is maar lugtig vir die nuwe bure, die Smitte, wat op 'n dag net in die huis langsaan verskyn het... Hulle is weird... Maar toe Zeon per ongeluk sy bal oor hulle muur skop en dit moet gaan soek, vind hy uit dat daar fout is met die Smitte. Hulle verkeer in lewensgevaar en het sy hulp dringend nodig! En so begin 'n baie vreemde, gevaarlike avontuur...




Write a review

Please login or register to review

Wat is fout met die Smitte?

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Wat is fout met die Smitte?
  • Availability: In Stock
  • R130.00
  • R75.00

  • Ex Tax: R65.22

Tags: Wat is fout met die Smitte?, Niki van Wyk, Alex van Houwelingen