FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Newton in 1219
Geskryf deur Minique Gütschow | Illustrasies deur Alex van Houwelingen | 

Newton woon saam met sy ouers in Noord-Wallis, op 'n kleinerige eilandjie waar sy pa die regering help om windplase te bou. Hier ontmoet hy vir tannie Rachel en oom Russel, en vind hy uit van die masjien wat in die verlate huis staan. Die masjien wat oom Russel en sy seun jare gelede begin bou het vóór die groot tragedie wat alles verander het. Die masjien wat kan time travel... 

ISBN: 9781928522386

Write a review

Please login or register to review

Newton in 1219

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Jeugboek (8-12)
  • Availability: In Stock
  • R135.00

  • Ex Tax: R117.39

Tags: Newton in 1219