FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Wie is hierdie Jesus?

Prenteboek + CD | Geskryf deur Anna Emm | Voorgelees deur Lizelle Alkema | Illustrasies deur Elanie Bieldt | 


Ons prenteboeke vir 2-5 jariges is spesiaal geskep vir ons heel klein maatjies!

Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot, volkleur illustrasies deur E. Lanie. Saam met elke prenteboek is 'n CD vir saamluister, met 'n klokkie wat aan die einde van elke bladsy lui wanneer dit tyd is om om te blaai.



Write a review

Please login or register to review

Wie is hierdie Jesus?

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Wie is hierdie Jesus?
  • Availability: In Stock
  • R95.00

  • Ex Tax: R82.61

Tags: Wie is hierdie Jesus?, Anna Emm, Elanie Bieldt