FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • 24-UUR AANBOD: Die Atlas-avonture: Egipte + CD

Geskryf deur Mariska Ford | Illustrasies deur E. Lanie | 


Ben en Pippa kuier by Oupa Bul en Ouma Ans in die stad. Maar Oupa Bul en Ouma Ans is eintlik geheime agente! Nou reis die kinders saam in die Atlas-helikopter na Egipte, waar hulle Prinses Tali se sfinkskat, Nuxie, moet gaan red en die geheim van die piramides moet oplos!



ISBN: 9781928517269

Write a review

Please login or register to review

24-UUR AANBOD: Die Atlas-avonture: Egipte + CD

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Kinderboek (3-9)
  • Availability: In Stock
  • R120.00
  • R130.00

  • Ex Tax: R113.04

Tags: Die Atlas-avonture: Egipte, Mariska Ford, Elanie Bieldt